Totsiens: “Ek het die sonsondergang in Hentiesbaai afgeneem,” sê Bennie.
Buigsaam: Emile Christians het die foto op die strand geneem.
Goeie môre: “Ek het die foto in Windhoek geneem,” sê Jane.
Lekker vars: Harry Brockerhoff van Swakopmund wys sy groente uit sy eie tuin.
Druppels: Maren Malan het die foto op Swakopmund geneem.
Belowend: Esther van Zijl het die foto in Windhoek geneem.